Home » Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis by Mabel van Niekerk
Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis Mabel van Niekerk

Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis

Mabel van Niekerk

Published June 8th 2013
ISBN :
ebook
Enter answer

 About the Book 

Ons het almal mooi herinneringe van ons kinderdae toe Ouma vir ons heerlike geregteVoorberei het. Ek het probeer om al hierdie heerlike resepte in die hande te kry en het ook vir familielede en vriende gevra om hulle gunsteling resepte wat hulle vanMoreOns het almal mooi herinneringe van ons kinderdae toe Ouma vir ons heerlike geregteVoorberei het. Ek het probeer om al hierdie heerlike resepte in die hande te kry en het ook vir familielede en vriende gevra om hulle gunsteling resepte wat hulle van moeders en oumas geërf het, en wat nog steeds gunsteling geregte in hul eie families is, vir my te gee.